Die belydenisgroep is die groep waarin tieners (gewoonlik graad 11) voorberei word vir belydenisaflegging. Die groep woon Sondae-aande die aanddienste by en ontmoet daarna die predikant verantwoordelik vir die begeleiding.

Kontak:
Ds. Attie Nel (0824185054)