Daar is Woensdae Bybelstudie geleenthede by die volgende plekke:

  • 08:30-09:30 by Cunningham Laan en 30ste Laan.
  • 10:15-11:00 by Huis Vergenoeg

Kontak:
Dr. Bettie (0828956062) 30ste Laan;
Ds. Attie  (0824185054) – Cunningham Laan;
Ds. Nadine (0795761890) – Vergenoeg.