Die tieners kom elke Sondag-aand na Kategese (18:45 te C-Laan) op ‘n informele wyse bymekaar. Verhoudings is vir ons belangrik en ons het passievolle leiers wat deel is van hierdie bediening. Ons het die behoefte aan nog leiers en mense wat graag verhoudings bou, skakel gerus in!

Kontak:
Carin Immelman (082 320 4767)