Daar word weekliks opnames gemaak van die preke by C-Laan en 30ste Laan. Die opnames kan bestel word teen R10.00 per CD.Ons is op soek na iemand om te help met die duplisering van die CD’s en om beskikbaar te wees vir mense om die CD’s op ‘n Sondag af te haal.

Kontak: Renate Nel (0824516786)