Die klankoperateurs hanteer die klank en video tydens die eredienste. Ons verskaf opleiding vir persone wat graag hierby betrokke wil raak.

Kontak:

Cunningham Laan: Ochert Wasserman (0832930184)
30e Laan: Johan du Preez (0798722737)