Diensgroep Versorging het te make met die geestelike en emosionele versorging van mense in die gemeente en die gemeenskap.

Kontak:
Dirk van der Merwe (076 809 3620)                 

Visieleier:
Dr. Bettie Wagner-Ferreira (0828956062)

(Kerkraadslede: Dirk van der Merwe; Mac Spies: Heila van der Linden)