Welkom by die NG Gemeente Waverley

Ons gemeente het verskeie aksies of aktiwiteite (dienswerk van die gelowiges) waardeur ons die Koninkryk van God in die gemeente en in die gemeenskap dien. Elke persoon wat by een van hierdie aksies/aktiwiteite betrokke is, is God se medewerker in die koms van sy Koninkryk hier op aarde.

U kan die groen blokkie aan die kant druk om meer van die gemeente uit te vind.

Daar is ook nou n lys van gemeente byeenkomste wat u via die internet vanaf u foon, tablet of rekenaar kan bywoon.  Klik hier vir meer inligting.

Eredienste kan gekyk word deur die pyltjie aan die regterkant van die EREDIENSTE skakel in die keuselys te klik.  Die keuse lys kan oopgamaak word deur op die drie strepies in die groen blokkie te kiek / tap.